Skip to content

Rugby: Beseringsgeteisterde Stormers versterk deur terugkeer van twee sleutelspelers vir VRK-halfeindstryd [KLANK]

# Rugby: Die Stormers het ‘n groot hupstoot gekry voor Saterdag se Verenigde Rugbykampioenskaps-halfeindstryd teen Leinster in Dublin. Die slot Ruben van Heerden is terug in die groep na harsingskudding en die senter Dan du Plessis na ‘n kniebesering. Die Springbok-losskakel Sacha Feinberg-Mngomezulu en die vleuel Seabelo Senatla is beseer tydens die kwarteind-oorwinning oor Cardiff. Die Stormers se voorspeler-afrigter, Rito Hlungwani, verwag ‘n moeilike wedstryd teen Leinster:

ENG HlungwaniOnLeinster