# Twee vermeende gewapende rowers is vroeg vanoggend dood tydens ‘n skietgeveg met die polisie in KwaMsane, KwaZulu-Natal, en een beseer. Polisiewoordvoerder Robert Netshiunda sê hulle het inligting ontvang van gewapende aanvallers wat ‘n man beroof het in die Hluhluwe-wetstoepassings-gebied. Hy sê hulle het vinnig reageer en die voertuig wat die slagoffer beskryf het, op die N2 suidwaarts opgemerk:
Twee gewapende verdagtes deur polisie doodgeskiet in Kwamashu, KZN [KLANK]
ENG NetshiundaONKwamashu