Skip to content

ANC sê JSE se opheffing van opskorting op Johannesburgse skuldinstrumente is ’n stap na ekonomiese herstel [KLANK]

# Die ANC in die Groter-Johannesburg-streek verwelkom die JSE se besluit om die opskorting van die Stad Johannesburg se genoteerde skuldinstrumente op te hef. Dit herstel die metro se toegang tot die plaaslike skuld-mark na ʼn tydelike verbod omdat hy nie sy geouditeerde finansiële state ingedien het nie. ANC-woordvoerder, Amukelani Mashele, sê dit versterk vertroue in die metro se vermoë om sy regs-, regulatoriese en finansiële verpligtinge na te kom terwyl dit beleggersvertroue versterk:

ENG MasheleONInstruments