Skip to content

Nehawu verwelkom die Konferensie van Linkses se verklaring vir werkersklas en volksmag [KLANK]

# Die vakbond, Nehawu, sê hy is geïnspireer deur die kwalitatiewe uitkomste van die Konferensie van Linkses wat ingesluit is in die Verklaring vir Werkersklas en Volksmag. Die SAKP het die konferensie die afgelope naweek aangebied. Nehawu se woordvoerder, Lwazi Nkolonzi, sê hulle verwelkom die konferensie se verklaring dat die Linkses moet ophou kritiseer en ʼn geloofwaardige alternatiewe ekonomiese plan vir Suid-Afrika voorstel:

ENG NkolonziONConference