# Die ANC-veteraneliga het kommer uitgespreek oor dreigemente teen en aanvalle op buitelanders in Suid-Afrika. Dit kom te midde van toenemende landwye betogings teen onwettige immigrante. Die betogers, insluitend March and March-lede, het 31 Junie as sperdatum gestel waarop ongedokumenteerde buitelanders Suid-Afrika moet verlaat. Die liga se president, Snuki Zikalala, sê hulle vra ʼn proaktiewe reaksie wat behoorlike toepassing van immigrasie- en arbeidswette insluit:
ANC-veteraneliga veroordeel dreigemente teen en aanvalle op buitelanders [KLANK]
ENG ZikalalaONAttacks