Skip to content

Europese Unie gereed om enige ooreenkoms tussen Amerika en Iran te laat werk [KLANK]

# Die Europese Unie sê hy is gereed om by te dra tot ʼn volhoubare en vreedsame oplossing tussen Amerika en Iran. ʼn Voorlopige vredesooreenkoms wat deur Pakistan bemiddel is, word deur die twee lande oorweeg terwyl president Donald Trump van Amerika sê die fokus is op Iran se kern-vermoë. Die EU se verteenwoordiger vir Buitelandse Sake en Veiligheidsbeleid, Kaja Kallas, sê sy sien ʼn geringe diplomatieke moontlikheid om die huidige tydelike skietstilstand te verleng en die Straat van Hormoes te heropen:

ENG KallasOnUSIran