Skip to content

President van ANC-vroueliga, Sisisi Tolashe sal verlof neem te midde van die dissiplinêre ondersoek teen haar [KLANK]

Die ANC-vroueliga sê sy president, Sisisi Tolashe, sal verlof neem terwyl sy aan dissiplinêre prosesse binne die ANC onderwerp word. Die besluit volg na ‘n spesiale vergadering van die nasionale uitvoerende komitee. Tolashe word daarvan beskuldig dat sy twee luukse voertuie wat aan die vroueliga geskenk is, vir persoonlike gebruik geneem het. Die sekretaris-generaal van die liga, Nokuthula Nqaba, sal intussen die leierspligte behartig en spoor lede aan om gedissiplineerd te bly:

ENG NqabaOnLeave