Skip to content

Johannesburg Metropolisie verskerp padveiligheidsveldtog, 161 motoriste vir dronkbestuur aangekeer [KLANK]

# Die Johannesburgse Metropolisie het tydens ‘n weeklange padveiligheidsaksie tussen 25 en 31 Mei, 161 motoriste in hegtenis geneem vir bestuur onder die invloed van alkohol. Die woordvoerder, Xolani Fihla sê die arrestasies volg op strategiese padversperrings en mobiele stop-en-deursoek-operasies regoor Johannesburg. Hy sê die syfers beklemtoon die gevare van dronkbestuur en waarsku dat oortreders in hegtenis geneem sal word. Hy voeg by die metropolisie sal verskerpte operasies dwarsdeur die wintermaande voortsit:

ENG FihlaOnDUI