Skip to content

Liam Jacobs terug by DA na minder as jaar by PA [KLANK]

# Liam Jacobs is weer terug by die DA nadat hy minder as ‘n jaar gelede by die Patriotic Alliance aangesluit het. Die DA-leier Geordin Hill-Lewis het Jacobs se terugkeer gister tydens ‘n aanlyn vergadering ondersteun. Hill-Lewis sê Jacobs het die DA in Junie verlede jaar verlaat en gesê hy is “uiteindelik vry” en “uiteindelik tuis”. Hill-Lewis sê sy terugkeer is ‘n noemenswaardige politieke ommekeer binne die opposisielandskap van Suid-Afrika:

AFR HillLewisOnReturn