Skip to content

Binnelandse Sake versnel die bekendstelling van slim-ID-kaarte deur banke en digitale stelsels

# Die minister van Binnelandse Sake, Leon Schreiber, sê die departement versnel die bekendstelling van slim-ID-kaarte deur banke en digitale stelsels. Volgens die Suid-Afrikaanse identiteitsbeheer-platform VerifyNow het nabootsingsbedrog met groen ID-boeke jaarliks toegeneem met 400-persent, omdat bedrieërs kunsmatige intelligensie gebruik om die ou identifikasiestelsel uit te buit. Schreiber sê die groen ID-boek is uiters kwesbaar vir bedrog, identiteitsdiefstal en dokument-wassery:

ENG SchreiberOnIDBook