Skip to content

Kaapstad begin met ondergrondse kabelprojek van R3.2-miljoen in dele van Pinelands [KLANK]

# Die Stad Kaapstad se Energiedirektoraat is besig met ‘n projek van 3,2-miljoen-rand om oorhoofse elektrisiteitsinfrastruktuur na ondergrondse infrastruktuur in Pinelands om te skakel. Dit is deel van die metro se voortgesette belegging in die versterking en modernisering van die elektrisiteitsnetwerk in alle gebiede. Die burgemeesterskomiteelid vir Energie, Xanthea Limberg, sê die oorgang van oorhoofse na ondergrondse kabels word gedryf deur die metro se veerkragtigheidstrategie, aangesien kabels minder onderhoud benodig en nie aan omgewingsgevare blootgestel is nie:

ENG LimbergONCabling