Skip to content

Sokker: Bafana Bafana-spelers het nou visums vir Wêreldbeker [KLANK]

# Sokker: Die minister van Sport, Kuns en Kultuur, Gayton McKenzie, het bevestig al 26 Bafana Bafana-spelers het nou hul visums ontvang en reis vandag na Noord-Amerika vir die Wêreldbekertoernooi. Hulle was veronderstel om gister te vertrek, maar dis vertraag weens ‘n administratiewe visumfout. Die hulpafrigter, spandokter, hoof van sekerheid en ‘n ontleder wag steeds op visums. Die adjunkminister van Sport, Kuns en Kultuur, Peace Mabe, sê koppe moet rol:

ENG MabeOnVisaBlunder