Skip to content

VF Plus wil Tshwane se projekbestuursmodel hersien [KLANK]

# Die Vryheidsfront Plus sê die Stad Tshwane se projekbestuursmodel moet hersien word om te verhoed dat belastinggeld in die toekoms vermors word. Die jongste verslag deur Tshwane se Strategiese Batebestuurskomitee onthul dat 12,2-miljard-rand vasgevang is in projekte wat reeds voltooi is, gedeeltelik voltooi is, of waarvoor planne en betalings lank gelede gemaak is, maar wat nooit op die bateregister gelaai is nie. Nick Pascoe van die party sê dit is administratiewe nalatigheid en onbevoegdheid:

AFR PascoeONAsset