Skip to content

MK-party sê Konferensie van Linkse Organisasies toon progressiewe magte in SA bly veerkragtig [KLANK]

# Die MK-party sê die Konferensie van Linkse Organisasies toon dat progressiewe magte steeds veerkragtig is en ‘n alternatiewe toekoms kan vorm. Die doel was om koördinering, eenheid, politieke opvoeding en georganiseerde strydpogings tussen linkse en werkersklas-instellings te versterk. Tweede adjunkpresident, Tony Yengeni, beklemtoon die belangrikheid van eenheid, maar dit beteken nie dat beginsels prysgegee kan word nie. Hy sê ideologiese verskeidenheid is ook nie ‘n verskoning vir eindelose interne konflik nie:

ENG YengeniOnUnity