Skip to content

NVG verwelkom onttrekking van drignende aansoek deur taxibaas Joe Sibanyoni en sy medebeskuldigde [KLANK]

# Die Nasionale Vervolgingsgesag het bevestig dat ‘n dringende hofaansoek wat ingedien is om die uitvoering van lasbriewe vir inhegtenisneming te stop in die saak van die afpersingsbeskuldigde taxibaas, Madoda Johannes Sibanyoni, en sy medebeskuldigde, formeel teruggetrek is. Aanklaers het ‘n lasbrief van J50 vir inhegtenisneming verkry nadat hulle die saak, wat verlede maand deur die Kwaggafontein-landdroshof van die rol geskrap is, weer geregistreer het. NVG-woordvoerder Kaizer Kganyago het aan Newzroom Afrika gesê dat die afpersingsaak nou kan voortgaan:

ENG KganyagoOnWithdrawal