Skip to content

Konferensie van Linkse Organisasies vra vir ingrypende ekonomiese hervorming [KLANK]

# Die Konferensie van Linkse Organisasies het gevra vir ingrypende ekonomiese hervormings, insluitend die nasionalisering van die Suid-Afrikaanse Reserwebank en ‘n fundamentele hersiening van sy mandaat, eienaarskap en bestuur. Meer as 300 afgevaardigdes van politieke partye, burgerlike samelewingsorganisasies en jeug- en vroue-instellings het die konferensie in Boksburg aan die Oos-Rand van Gauteng die naweek bygewoon. Die hoofsekretaris van die Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party, Solly Mapaila, sê hulle het uitkontraktering en arbeidsmakelary, wat instrumente van die kapitalistiese mag is, sterk veroordeel:

ENG MapailaOnOutsourcing