Skip to content

Krieket: Kohli help RCB om hulle tweede agtereenvolgende IPL-titel te verower [KLANK]

# Krieket: Royal Challengers Bengaluru het Gujarat Titans in Ahmedabad met vyf paaltjies verslaan om slegs die derde span te word wat hulle Indiese Premierliga-titel kon verdedig. Gujarat is tot 155 vir agt beperk ondanks Washington Sundar se onoorwonne 50. Virat Kohli het daarna ‘n onoorwonne 75 van 42 balle gemoker en RCB kon die teiken haal met 12 balle oor. Kohli sê hulle was die beste span in die kompetisie:

ENG KohliOnRCBTeam