Skip to content

Rugby: Bok-vroue verower vyfde agtereenvolgende Arika-Rugby Vrouebekertitel [KLANK]

# Rugby: Die Springbok-vroue het Kenia 35-20 geklop in Nairobi om hulle vyfde Afrika-Rugby Vrouebekertitel te verower. Suid-Afrika was rustyd 8-7 agter teen die gasvroue, wat geesdriftig deur die plaaslike skare aangemoedig is. Die Springbok-vroue het egter in die tweede helfte teruggeveg om nog ‘n suksesvolle veldtog af te sluit. Hulpafrigter Franzel September is hoogs in sy skik oor die manier waarop die span teruggeslaan het na hulle vertoning teen Uganda:

AFR SeptemberOnPerformance