Skip to content

Motoriste gevra om roetes waar vragmotorbestuurders betoog te vermy [KLANK]

# Die KwaZulu-Natalse Departement van Vervoer het motoriste gevra om alternatiewe roetes te gebruik, aangesien die All Truck Drivers Forum en Allied South Africa se betoging belangrike roetes, insluitend die N2 en N3, ontwrig. Betogers eis dat buitelandse vragmotorbestuurders verwyder moet word, ‘n salarisverhoging van 15-persent en dat die Wet op die Administratiewe Beregting van Verkeersmisdrywe se strafpuntestelsel geskrap word. Woordvoerder Ndabezinhle Sibiya vra motoriste om waaksaam te bly:

ENG-SibiyaOnProtest