# Die KwaZulu-Natalse Polisiekommissaris Nhlanhla Mkhwanazi is op ‘n gala-geleentheid in Pretoria, wat in vennootskap met UNISA gehou is, aangewys as die Nasionale Persklub se Nuusmaker van die Jaar vir 2025. Die toekenning is uit erkenning vir Mkhwanazi se reuse uitwerking op die nasionale nuusagenda deur sy uitgesproke standpunt oor misdaad en korrupsie. Hy het in Julie 2025 nasionale aandag getrek nadat hy beweer het ‘n Gautengse dwelmkartel het senior polisieleierskap geïnfiltreer:
Mkwanazi aangewys as Nuusmaker van die Jaar by Nasionale Persklub-toekennings [KLANK]
ENG-MkhwanaziOnAwards