Skip to content

GOOD sê goeie bestuur help Tshwane uitstyg [KLANK]

# Die GOOD-party in Tshwane sê die veelparty-koalisieregering help die metro deur goeie bestuur uitstyg. Dit volg op die tweede opeenvolgende suksesvolle voorlegging van ‘n ten volle befondsde begroting wat na verwagting ‘n oorskot van 1,4-miljard-rand sal behaal. Sarah Mabotsa van GOOD sê in Oktober 2024 het vorige DA-geleide administrasies die metro diep in die skuld gelaat insluitend 6,7-miljard-rand wat aan Eskom verskuldig was. Sy sê die veelparty-koalisieregering het daarin geslaag om sake om te keer:

ENG MabotsaONRise