Skip to content

Organiseerders van die Kongres van Linkse Bewegings ontken bewerings van nuwe politieke party [KLANK]

# Die organiseerders van die Kongres van Linkse Bewegings het bewerings ontken dat hulle ‘n nuwe politieke party stig. Dis eerder die skep van ‘n raamwerk om hul werk te koördineer en te versterk deur ‘n gemeenskaplike platform en program. Die Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party-geborgde byeenkoms vind vandag en môre in Boksburg, oos van Johannesburg, plaas. Veertien politieke partye, insluitend die EFF sal die geleentheid bywoon. Die Algemene Sekretaris van die SAKP, Solly Mapaila, sê die ANC verbeur ‘n geleentheid deur nie aan die byeenkoms deel te neem nie:

ENG MapailaOnANC