# Polisie verskerp landwye operasies teen onwettige immigrasie deur Operasie Shanela. Byna een-duisend ongedokumenteerde buitelanders is die afgelope week in hegtenis geneem vir die oortreding van immigrasiewette. Polisiewoordvoerder Athlenda Mathe sê sedert Januarie vanjaar is meer as 29-duisend onwettige buitelanders in hegtenis geneem tydens intelligensie-gedrewe operasies, padversperrings en stop-en-deursoekings. Mathe vra gemeenskappe om eiereg te vermy en saam met wetstoepassingsagentskappe te werk om misdaad te bekamp:
Polisie trek byna 1 900 onwettige immigrante in een week vas met Operasie Shanela [KLANK]
ENG MatheOnImmigrationLaws