Skip to content

Malema sê spanning oor immigrante is Afrofobie wat deur kolonialisme geskep is [KLANK]

# Die EFF-leier Julius Malema veroordeel onlangse betogings teen immigrante. Hy noem dit Afrofobie en sê dit weerspieël verdelings wat deur kolonialisasie geskep is. Malema het in Pretoria aangevoer Afrikane is doelbewus deur koloniale stelsels verdeel om eenheid op die vasteland te verswak. Sy opmerkings kom te midde van betogings oor werkloosheid, swak dienslewering en ongedokumenteerde immigrante. Hy sê frustrasies moet op ongelykheid en bestuursmislukkings gemik word en waarsku vyandigheid teenoor buitelanders ondermyn samehorigheid en eenheid in Afrika:

ENG-MalemaOnBorders