# GIWUSA is hartseer en woedend oor die wrede sluipmoord op die leier van die Solidarity Action Committee Collective en Potch4Palestine, Mokoena Letsie. Letsie is gister in Potchefstroom, Noordwes, in ‘n sluipmoordaanval dood nadat hy deur 17 koeëls getref is. GIWUSA se leier, Mametlwe Sebei, eis dat die polisie ‘n dringende moordondersoek van stapel stuur en die oortreders sonder versuim arresteer:
GIWUSA veroordeel sluipmoord op aktivis Mokoena Letsie [KLANK]
ENG SebeiONLetsie