# Die Vereniging van Staatsamptenare het die bekendstelling van die nuwe aanlyn, regstreekse werknemer-bevestigingsportaal verwelkom. Die portaal van die Departement van Binnelandse Sake ondersteun die regering se pogings om spookwerknemers en betalings-onreëlmatighede uit te skakel, wat die nasionale fiskus verlede jaar na raming 3,9-miljard-rand gekos het. Claude Naicker van die vakbond sê betaalstaatbedrog lei kritieke hulpbronne van noodsaaklike openbare dienste weg en ondermyn die geloofwaardigheid en integriteit van die openbare sektor:
Staatsdiensvakbond verwelkom nuwe biometriese bevestigingstelsel om betaalstaatbedrog te bestry [KLANK]
ENG NaickerONFraud