Skip to content

Kaapstad heropen openbare kommentaar oor tariefwysigings aan sy begroting [KLANK]

# Inwoners van die Stad Kaapstad het nog ‘n kans om kommentaar te lewer op die begroting vir 2026/27. Dit volg nadat die Wes-Kaapse Hooggeregshof bevind het die metro se eiendomswaarde-gebaseerde vaste koste vir skoonmaakheffings en water en sanitasie onwettig is. ‘n Belangrike gevolg is dat die metro moet terugkeer na die gebruik van watermetergrootte om vaste water- en sanitasiekoste te bepaal. Burgemeester Geordin Hill-Lewis sê openbare kommentaar sluit op 10 Junie:

AFR LewisONRates