Skip to content

Tennis: Djokovic sê Franse Ope se hitte-reëls moet verander [KLANK]

# Tennis: Die driemalige kampioen, Novak Djokovic, sê die Franse Ope se hitte-reëls moet verander. Die Serwiër het gistermiddag teen die plaaslike speler Valentin Royer gespeel terwyl die temperatuur in Parys bo 30-grade Celsius was. Djokovic stel voor Roland Garros moet spel staak tydens die dag, soos by die Australiese Ope, of wedstryde moet later begin, selfs al moet deelnemers tot laat in die nag speel wanneer dit koeler is:

ENG DjokovicOnHeatRules