Skip to content

ANC in Kaapstad veroordeel voortgesette gebruik van virtuele raadsvergaderings [KLANK]

# Die ANC in Kaapstad sê hy is bekommerd omdat die metro en speaker van die raad voortgaan om virtuele raadsvergaderings te hou. Die laaste fisiese raadsvergadering was byna ʼn jaar gelede. Judy-Ann Stevens van die ANC sê virtuele vergaderings verswak robuuste debat, beperk aanspreeklikheid en maak volgens haar dit makliker vir die DA-administrasie om opposisie-deelname in die raad te bestuur en te onderdruk:

AFR StevensONMeetings