# ActionSA sê die Stad Johannesburg se begroting van 97,1-miljard-rand vir die 2026/2027-boekjaar hanteer nie die lewensomstandighede van die middelklas en minderbevoorregtes nie. Die begroting se hoof-inkomstebronne is elektrisiteit, water en afvalwater, eiendomsbelasting en vullisverwydering. ActionSA-woordvoerder Mpumi Edward sê die begroting gee steeds voorkeur aan dienslewering en infrastruktuurbelegging wat herhaaldelik in vorige begrotings gemaak is:
ActionSA sê Johannesburg se begroting van R97,1-miljard bied niks nuuts aan inwoners nie [KLANK]
ENG EdwardONBudget