Skip to content

Burgemeester Moya moedig inwoners aan om deel te neem aan Tshwane se Adopt A Space-veldtog [KLANK]

# Die burgemeester van Tshwane, Nasiphi Moya, moedig inwoners en sakeondernemings aan om deel te neem aan Tshwane se Adopt A Space-veldtog. Die program is gerig op onder- of gedeeltelik ontwikkelde munisipale gebiede wat as oop ruimtes geoormerk is. Dit laat inwoners en ondernemings toe om verwaarloosde gebiede, onwettige stortingsterreine en onontwikkelde parke in skoon, veilige en aantreklike groen ruimtes te omskep. Moya sê dit hou geen koste vir die metro in nie:

ENG MoyaONAdopt