# Die direkteur van die Britse spioenasie-agentskap GCHQ, Anne Keast-Butler, sê Brittanje word tans blootgestel aan al hoe meer onbeskaamde optrede van vyandige lande, insluitende Rusland. Sy het haar kantoor se jaarlikse bedreigingsopname bekendgemaak en gesê hulle help om roekelose sabotasie en sluipmoordpogings van die Kremlin af te weer. Keast-Butler sê volgens nuwe inligting verloor Putin tans op die slagveld met meer as ‘n half-miljoen Russiese soldate wat dood is sedert die konflik begin het:
Britse spioenasiehoof sê nagenoeg 500,000 Russiese soldate sterf in Oekraïniese oorlog [KLANK]
ENG ButlerOnRussiaThreat