Skip to content

Sokker: Bafana Bafana-afrigter kies 26 spelers om Suid-Afrika by Wêreldbeker te verteenwoordig [KLANK]

# Sokker: Bafana Bafana-afrigter Hugo Broos het 26 spelers bekendgemaak wat Suid-Afrika by die komende Wêreldbeker in Amerika, Kanada en Mexiko sal verteenwoordig. Die span het drie doelwagters, insluitend kaptein Ronwen Williams, elf verdedigers wat die 22-jarige nuweling Olwethu Makhanya insluit, vier middelveldspelers en agt doelskoppers. Ander spelers wat die groep gehaal het, is Lyle Foster, Bradley Cross, Relebohile Mofokeng en Jayden Adams. Broos sê hy moes moeilike besluite neem:

ENG BroosOnDisappointments