# President Donald Trump sê daar is steeds hoop vir ʼn ooreenkoms met Iran, maar waarsku dat Teheran se pogings om hom te oorleef nie gaan werk nie. Die memorandum van verstandhouding wat onderhandel word, sluit blykbaar in dat Amerikaanse magte uit die omgewing van Teheran onttrek en die blokkade van Iranse hawens opgehef word. In ruil daarvoor sal die Straat van Hormoes heropen word op vlakke soos voor die oorlog. Trump het gister tydens ʼn kabinetsvergadering gesê hulle is nie tevrede met die huidige ooreenkoms nie:
Trump sê Iran “onderhandel tevergeefs” en is desperaat om ’n ooreenkoms te sluit [KLANK]
ENG TrumpOnIranDealPossible