# Die United Africans Transformation sê meer as twee-duisend-500 leerders van die Dulcie September Primary School in Rabie Ridge, Midrand, is vir meer as ses weke sonder behoorlike skoolonderrig gelaat weens onveilige infrastruktuur wat ineenstort. Die party sê die skool het na tydelike strukture verskuif wat nie meer veilig is nie, met swak sanitasie en beskadigde fasiliteite. Mighty Mabule van UAT het die Gautengse Onderwysdepartement daarvan beskuldig dat hulle herhaalde waarskuwings geïgnoreer het en nie dringende oplossings gegee het nie:
UAT eis dringende optrede by Dulcie September Primary School in Midrand [KLANK]
ENG MabuleOnSchoolCollapse