Skip to content

Nuwe hoof van Hamas se militêre vleuel sterf in Israelse aanval in Gaza-stad

# Die bevelvoerder van Hamas se militêre vleuel, Mohammed Odeh, is in ‘n Israelse aanval in die Gazastrook dood, slegs dae nadat sy voorganger in ‘n soortgelyke aanval gesterf het. Ten minste drie Palestyne is dood en tientalle is beseer in die aanval op ‘n gebou in een van Gaza-stad se besigste markgebiede. ‘n Plaaslike Hamas-bron en familielede sê Odeh, sy vrou en hul volwasse seun is dood. Geweld duur byna daagliks voort in Gaza ondanks ‘n skietstilstand tussen Israel en Hamas