Skip to content

Onafhanklike paneel aangestel om Konsepbeleid oor Kunsmatige Intelligensie te hersien [KLANK]

# Die minister van Kommunikasie en Digitale Tegnologieë, Solly Malatsi, het ‘n onafhanklike paneel aangestel om Suid-Afrika se Konsepbeleid oor Kunsmatige Intelligensie te hersien nadat dit teruggetrek is weens moontlike K-I-geskepte verwysings. Hy het in die Parlement gesê die paneel van sewe lede sal foutiewe aanhalings regstel en veranderings aanbeveel voor goedkeuring deur die kabinet. Malatsi bevestig die hersiene beleid sal teen Januarie vir openbare kommentaar gepubliseer word:

ENG-MalatsiOnPanel