Skip to content

Tshwane-metropolisie skut 31 voertuie [KLANK]

# Die Tshwane-metropolisie en die Nasionale Verkeerspolisie het ʼn gesamentlike operasie op die R80-hoofweg en Bremerstraat uitgevoer en 31 voertuie geskut. Hulle het ook 18 minibusse en vier e-taxi’s geskut wat die Nasionale Wet op Landvervoer oortree het. Die metropolisie se woordvoerder, Puleng Motholo, sê hulle is verbind tot hul mandaat om inwoners se lewens te beskerm:

ENG MotholoONImpounded