# Waterpolo: Skole Waterpolo Suid-Afrika en Suid-Afrikaanse Waterpolo beplan om formeel saam te werk, wat die skole se deelnamebasis van die sport in lyn bring met nasionale kompetisie- en bestuurstrukture. Die voorgestelde ooreenkoms is daarop gemik om ‘n samehangende en gestruktureerde pad vir waterpolo in die land te skep, wat kontinuïteit van skole tot senior en internasionale verteenwoordiging sal verseker. Die organisasies glo dat die langtermyn sukses van waterpolo afhang van ‘n gekoördineerde benadering tot ontwikkeling, ondersteun deur belynde strukture en die doeltreffend gebruik van beperkte hulpbronne:
Waterpolo: Organisasies span saam om toekoms van waterpolo in Suid-Afrika te versterk [KLANK]
ENG TaylorOnSupport