Skip to content

FOSA bevraagteken Ramaphosa se appèl in Phala Phala-saak [KLANK]

# Forum for South Africa sê as president Cyril Ramaphosa werklik onskuldig is, moet hy nie regstappe doen om ‘n proses uit te daag wat gemik is op verantwoordbaarheid nie. Hy het die Wes-Kaapse Hooggeregshof gister gevra om die onafhanklike paneelverslag oor die Phala Phala-skandaal te hersien. Die Konstitusionele Hof het bevind die Parlement was irrasioneel om dit te verwerp. FOSA se leier, Tebogo Mashilompane, wonder of Ramaphosa iets probeer wegsteek:

ENG TebogoONPhalaPhala