Skip to content

Minister Motsoaledi wys komitee aan om herstelwerk by Charlotte Maxeke-hospitaal te versnel [KLANK]

# Die minister van Gesondheid, Aaron Motsoaledi, sê daar is ʼn uitvoerige omkeerplan om voortslepende probleme by die Charlotte Maxeke-hospitaal aan te spreek. ʼn Brand het in April 2021 by die hospitaal uitgebreek en belangrike dele van die hoofgebou se struktuur en veelvlakkige parkeergebied vernietig. ʼn Ondersoek deur die Openbare Beskermer het bevind sistemiese mislukkings, wanadministrasie en onderbesteding van die begroting veroorsaak dat herstelwerk vertraag word. Motsoaledi sê ʼn komitee is aangewys om seker te maak herstelwerk word uitgevoer:

ENG MotsoalediOnMaxekeHospital