Skip to content

Staatsdiensvakbond verwelkom appèl teen lasbrief vir Mpumalanga-aanklaer [KLANK]

# Die Vereniging van Staatsamptenare verwelkom die Nasionale Vervolgingsgesag se besluit om te appelleer teen die lasbrief vir inhegtenisname van staatsaanklaer, Mkhuseli Ntaba in Mpumalanga. Kwaggafontein se hooflanddros, Tuletu Tonjeni, het die lasbrief uitgereik nadat Ntaba versuim het om voor die hof te verskyn in die afpersingsaak teen Joe “Ferrari” Sibanyoni. Die vakbond-woordvoerder, Claude Naicker, sê Ntaba het volgens berigte nie opgedaag nie omdat hy dreigemente ontvang het:

ENG NaickerONProcecutors