Skip to content

Adjunkminister van Binnelandse Sake waarsku dat onwettige immigrasie mensehandel aanspoor [KLANK]

# Die adjunkminister van Binnelandse Sake, Njabulo Nzuza, sê die regering erken dat die land ernstige uitdagings ondervind met onwettige immigrasie, insluitend mensehandel en die smokkel van goedere die land in. Nzuza en sy eweknie in Polisie, Polly Boshielo, sal aan die stuur wees van die taakspan van adjunkministers oor wetstoepassing tydens die toenemende protesoptrede oor die land heen teen onwettige immigrante. Nzuza waarsku dat misdadige optrede tydens die protes nie tot die destabilisering van die land mag lei nie:

ENG NzuzaOnIllegalImmigration