Skip to content

March and March Movement vra noodtoestand oor onwettige immigrasie [KLANK]

# ʼn Burgerlike groep teen immigrasie, die March and March Movement, vra die regering om ʼn noodtoestand te verklaar om onwettige immigrasie in Suid-Afrika aan te spreek. Die groep beplan ʼn nasionale sluiting vir 30 Junie, wat ook hulle sperdatum is waarop onwettige immigrante die land moet verlaat. Die beweging se stigter, Jacinta Ngobese-Zuma, doen ʼn beroep op die regering om onder meer die verwerking van vlugtelingaansoeke te staak en met massa-uitsetting van ongedokumenteerde buitelanders te begin:

ENG ZumaOnDemands