Skip to content

Adjunkministers lei taakspan om probleem met ongedokumenteerde migrante te takel [KLANK]

# Die groepering vir Justisie, Misdaadvoorkoming en Sekuriteit het ʼn taakspan bestaande uit adjunkministers aangewys om saam met wetstoepassingsagentskappe te werk aan die kwessie van onwettige immigrante. Die groepering het gister in Pretoria vergader met verteenwoordigers van politieke partye, groepe en verenigings wat betrokke is by betogings oor ongedokumenteerde migrante. Die minister van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling, Mmamoloko Kubayi, sê adjunkministers van Polisie en Binnelandse Sake, Polly Boshielo, en Njabulo Nzuza, sal die taakspan lei:

ENG KubayiOnDeputyMinisters