Skip to content

Staatsdiensvakbond verwelkom uitspraak wat reg om te staak onder internasionale reg bevestig [KLANK]

# Die Vereniging van Staatsamptenare het ‘n mylpaaluitspraak deur die Internasionale Hof van Justisie verwelkom wat bevestig die reg om te staak word deur internasionale reg beskerm. Claude Naicker van die vakbond sê die besluit versterk wêreldwyd die vryheid van assosiasie en kollektiewe bedingingsregte vir werkers. Hy sê die uitspraak versterk grondwetlike beskerming in Suid-Afrika en behoort beleidmakers te lei om arbeidsregte te respekteer. Hy het ‘n beroep gedoen op betekenisvolle dialoog tussen die regering en maatskaplike vennote:

ENG NaickerOnLaw