Skip to content

Sokker: SAFA se kongres skors vier nasionale uitvoerende komiteelede [KLANK]

# Sokker: Die Suid-Afrikaanse Sokkervereniging se kongres in Boksburg het besluit om vier geskorste lede van die nasionale uitvoerende komitee ná dissiplinêre optrede te verwyder. Visepresident Linda Zwane sê Monde Montshiwa, Gladwin White, Lebogang Riet en Bhuda Mathathe is beskuldig van beleids-oortreding en dat hul die organisasie oneer aangedoen het. Hy verduidelik dit volg op die ontwrigte vergadering in Maart, waar sommige gevra het vir president Danny Jordaan se bedanking:

ENG-ZwaneOnSafaMembers