# Gauteng se LUR vir Paaie en Vervoer, Kedibone Diale-Tlabela, veroordeel die vernietiging en opsetlike beskadiging van openbare paaie in Ekurhuleni. Openbare infrastruktuur langs die R550 tussen Heidelberg en Alberton is tydens ʼn diensleweringsbetoging verwoes. Die departement se woordvoerder, Lesiba Mpya, sê betogers het dele van die pad naby Zonkizizwe en Palm Ridge opgegrawe en vernietig, wat daartoe gelei het dat owerhede die pad moes sluit:
LUR Diale-Tlabela veroordeel verwoesting van padinfrastruktuur in Ekurhuleni [KLANK]
ENG MpyaONVandalism