Skip to content

DA sê Jeugontwikkelingsagentskap moet rekenskap gee oor plan om vermeende verklikkers te ondersoek [KLANK]

# Die DA sê beamptes van die Nasionale Jeugontwikkelingsagentskap moet voor die Parlement verskyn. Dit volg op berigte in TimesLIVE dat die agentskap forensiese ondersoekers wil aanstel om uit te vind watter personeellede het interne inligting met die media gedeel. Angel Khanyile van die DA sê die agentskap moet rekenskap gee van berigte dat openbare fondse gebruik word om forensiese ondersoekers aan te stel:

ENG KhanyileONAccount