Skip to content

DA vra dat Nasionale Raad oor Geslagsgeweld se raadslede onmiddellik aangestel word [KLANK]

# Die DA sê president Cyril Ramaphosa moet die Nasionale Raad oor Geslagsgeweld se raadslede onmiddellik aanstel. Die parlementêre portefeuljekomitee oor Vroue, die Jeug en Persone met Gestremdhede het in Maart name vir raadslede aan die president voorgestel. Angel Khanyile van die DA sê die raad is ʼn belangrike rolspeler in bekamping van geweld teen vroue en kinders:

ENG KhanyileONCouncil